Friday 25 November 2011

The First Post


Hi everyone, and welcome to my blog. The name is Afrikaans. The following message describes the reason why I made this blog.


So hierdie is die begin van my blog.

'n Paar dingetjies om te weet:
* Perdjies is 'n deel van stokperdjies. {Dankie mamma vir die naam!}
   Ek gaan in hierdie blog al die goedjies sit wat ek doen en maak.
* Ek het al amper alles probeer, van verf tot scrapbooking.
   Ek raak baie vinnig verveeld, en hou daarvan om nuwe dinge te leer.
So in terme daarvan sal die blog baie goed wees, maar die probleem is dat ek dalk met die blog ook verveeld kan raak. Sal my bes probeer om dit aan die gang te hou!


Afrikaans written 25/11/2011
Edited 18/09/2015

No comments:

Post a Comment